Hekel saam met Vrouekeur bied 10 splinternuwe moderne patrone in elke boekie en al die items is met Saprotex-draad gehekel en oral beskikbaar. Beslis ’n hekelbonanza vir die ywerige handwerker!