Hekel vir jou Hartedief - Karen Adendorff

R160.00

Hekel vir jou hartedief is spesiaal saamgestel vir oumas en mammas wat lief is vir hekel. Die patrone is kleurryk.  Vir die winterpatrone is meestal akrieldraad soos ELLE Family Knit/ Pure Gold/ Babykins...  gebruik omdat dit nie krap nie en goed was en dra. Die somerkleertjies is met natuurlike draad soos suiwer katoen gehekel. Meeste van die brei- en hekeldraad in die boek is plaaslik vervaardig en beskikbaar by WOL EN NAALDE.  Al die patrone sluit diagramme in wat jou hekel vergemaklik en die patroonsteke word voor in die boek verduidelik. Daar is iets vir almal, van die beginner tot die gesoute hekelaar, sodat elke hekeloomblik genotvol en geinspireerd is.

Quantity

Hekel
1 Item